Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:31-33 Bybel vir Almal (ABA)

31. Ons weet God luister nie na sondaars nie. God luister na mense wat Hom dien en wat doen wat Hy wil hê.

32. Ons het nooit voorheen gehoor van iemand wat ’n blinde mens laat sien het nie, ’n mens wat blind was toe hy gebore is.

33. Hierdie man kom van God, daarom kon hy dit doen.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 9