Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het dit vir Jesus gevra, want hulle wou hê Hy moes iets sê wat verkeerd is, dan kon hulle Hom daaroor beskuldig by die Joodse Raad. Maar Jesus het gebuk en Hy het met sy vinger op die grond geskryf.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:6 in konteks