Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die laaste dag van die fees was die belangrikste dag. Op daardie dag het Jesus opgestaan en hard gesê: “As iemand dors is en hy wil lewe, dan kan hy na My toe kom en water kom drink wat die ewige lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:37 in konteks