Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:18 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat vir ander mense dinge leer wat van homself kom, doen dit sodat die mense kan dink hy is belangrik. Ek doen dit nie. Ek wil hê dat die mense moet weet God is belangrik, God wat My na die wêreld gestuur het. Daarom kan die mense My glo. Ek is nie vals nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:18 in konteks