Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het toe na baie plekke in die provinsie Galilea gegaan. Hy wou nie na die provinsie Judea gaan nie, want die Jode wou Hom daar doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:1 in konteks