Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:63 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die Heilige Gees wat vir julle waarlik weer laat lewe. Julle kan dit nie self doen nie. Wanneer Ek met julle praat, dan kom die Gees na julle toe en Hy laat julle waarlik lewe.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:63 in konteks