Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:41 Bybel vir Almal (ABA)

Die Jode was baie ontevrede en hulle het oor Jesus begin kla. Hulle het nie daarvan gehou dat Jesus gesê het Hy is die brood wat uit die hemel kom nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:41 in konteks