Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die Vader wat My gestuur het, wil hê Ek moenie een van die mense wat Hy vir My gegee het, laat verlore gaan nie. Hy wil hê Ek moet hulle op die laaste dag weer laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:39 in konteks