Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:32 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die mense gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle dink dit is Moses wat vir julle die brood gegee het wat uit die hemel gekom het. Nee, dit is my Vader wat nou vir julle die regte brood gee wat uit die hemel kom.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:32 in konteks