Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:27 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie net werk om kos te kry nie, kos wat sleg word. Julle moet alles doen om die kos te kry wat goed bly tot in die ewige lewe. Ek, die Seun van die mens, sal vir julle daardie soort kos gee. Ek kan dit doen, want God die Vader het gesê Ek mag dit doen.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:27 in konteks