Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende dag het die mense wat nog anderkant die see was, gesien daar is net een bootjie. Hulle het geweet Jesus het nie saam met sy dissipels in die boot geklim nie, die dissipels het alleen weggegaan.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:22 in konteks