Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus die brood geneem. Hy het gebid en vir God dankie gesê vir die brood. Jesus het die brood gegee vir die mense wat daar sit. Hy het ook vir hulle van die vis gegee. Daar was baie kos, die mense kon genoeg eet.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:11 in konteks