Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “My kos is om te doen wat God wil hê Ek moet doen. God het My na die wêreld gestuur. Ek moet alles klaar doen wat Hy gesê het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:34 in konteks