Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 3:35-36 Bybel vir Almal (ABA)

35. Die Vader is lief vir die Seun en Hy het alles vir die Seun gegee, sodat die Seun oor alles en almal kan regeer.

36. Elkeen wat in die Seun glo, het die ewige lewe. Maar elkeen wat ongehoorsaam is aan die Seun, sal nie die lewe kry nie. God sal aanhou om hom te straf.

Lees volledige hoofstuk Johannes 3