Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipel vir wie Jesus lief was, sê toe vir Petrus: “Dit is die Here!”Toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, het hy sy bo-kleed aangetrek, want hy het nie al sy klere aangehad nie. Hy het in die see gespring en na Jesus toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:7 in konteks