Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:20 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het omgedraai. Hy sien toe die dissipel vir wie Jesus lief was, kom ook saam. Dit was dieselfde dissipel wat langs Jesus gesit het toe hulle geëet het en wat vir Jesus gevra het: “Here, sê vir ons wie is dit wat vir U sal verraai.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:20 in konteks