Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:11 Bybel vir Almal (ABA)

Simon Petrus het in die boot geklim en hy het die visnet op die land getrek. Die visnet was vol groot visse, daar was 153 visse. Daar was baie visse in die net, maar die visnet het nie geskeur nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:11 in konteks