Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:20 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Jesus dit gesê het, het Hy vir hulle gewys hoe lyk sy hande en hoe lyk dit waar die soldaat Hom met die spies gesteek het. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here sien.

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:20 in konteks