Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie selfde Sondagaand was die dissipels bymekaar. Al die deure was gesluit, want hulle was bang vir die Jode. Jesus het gekom en Hy het tussen hulle gaan staan. Hy het vir hulle gesê: “Ek gee vir julle my vrede!”

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:19 in konteks