Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir haar gesê: “Mevrou, hoekom huil jy? Vir wie soek jy?”Maria het gedink dit is die man wat daar in die tuin werk. Daarom het sy vir Hom gesê: “Meneer, het jy my Here weggeneem? As jy Hom weggeneem het, sê dan vir my waar jy Hom gesit het. Dan kan ek Hom gaan haal.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:15 in konteks