Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Later, nadat Jesus gesterf het en toe Hy weer begin lewe het, het die dissipels onthou wat Hy gesê het. Hulle het geglo wat in die Ou Testament geskryf is en wat Jesus gesê het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 2

Kyk Johannes 2:22 in konteks