Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus tou geneem en Hy het ’n sweep gemaak. Hy het almal uit die tempel gejaag, ook die skape en die beeste. Hy het die mense wat geld omruil, se geld op die grond gegooi. Hy het hulle tafels ook omgegooi.

Lees volledige hoofstuk Johannes 2

Kyk Johannes 2:15 in konteks