Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

en vir hom gesê: “’n Mens moet eers die goeie wyn vir jou gaste gee. Later, wanneer die mense baie gedrink het, gee ’n mens die wyn wat nie so goed is nie. Maar jy het die beste wyn gebêre tot nou toe!”

Lees volledige hoofstuk Johannes 2

Kyk Johannes 2:10 in konteks