Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Twee dae later was daar ’n troue. ’n Man en ’n vrou het getrou in die stad Kana in Galilea. Jesus se ma was ook daar.

2. Die mense het vir Jesus en sy dissipels ook genooi na die troue.

3. Toe die wyn op was, het Jesus se ma vir Hom gesê: “Die wyn is op.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 2