Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:38 Bybel vir Almal (ABA)

Josef van die stad Arimatea was ’n dissipel van Jesus, maar dit was ’n geheim, want hy was bang vir die Jode. Nadat Jesus gesterf het, het Josef vir Pilatus gevra of hy Jesus se liggaam mag wegneem. Pilatus het gesê hy mag dit doen. Toe het Josef gegaan en hy het Jesus se liggaam gaan afhaal van die kruis.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:38 in konteks