Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê dit alles vir julle, want wanneer die tyd kom en hulle doen dit, dan wil Ek hê julle moet onthou Ek het gesê dit sal gebeur.”Jesus het ook vir die dissipels gesê: “Ek het nie al hierdie dinge in die begin vir julle gesê nie, want Ek was by julle.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:4 in konteks