Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:23 Bybel vir Almal (ABA)

“Daardie dag sal julle nie meer vir My iets vra nie. Ek sê vir julle, en dit is seker: Daardie dag kan julle vir die Vader enige iets vra omdat julle aan My behoort, en Hy sal dit vir julle gee.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:23 in konteks