Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ’n vrou ’n kind kry, dan het sy pyn, want dit is die tyd wanneer haar baba moet kom. Maar wanneer die baba klaar gebore is, dan dink sy nie meer aan die pyn nie, want sy is bly dat sy ma geword het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:21 in konteks