Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook vir die dissipels gesê: “Dit sal nie meer lank wees nie, dan sal julle My nie sien nie. Daarna sal dit ook nie lank wees nie, dan sal julle My weer sien.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:16 in konteks