Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

Johannes het vir die mense vertel van die Woord. Hy het gesê: “Hy is die Een, ek het van Hom gepraat toe ek vir julle gesê het: ‘Iemand sal kom nadat ek gekom het. Maar Hy is belangriker as ek, want Hy was daar lank voor my.’ ”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:15 in konteks