Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die belangrikste van alles is dit: Julle moenie iets belowe en sê die hemel is die getuie nie, julle moet ook nie iets belowe en sê die aarde is die getuie nie, julle moenie iets belowe en sê enige iets is die getuie nie. Sê “ja” wanneer julle “ja” wil sê, en sê “nee” wanneer julle “nee” wil sê. As julle dit nie doen nie, dan sal God julle straf.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:12 in konteks