Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, die profete het gesê wat die Here vir hulle gesê het, hulle is ’n voorbeeld vir julle, hulle is mense wat baie swaar gekry het en wat geduldig gewag het. Julle moet dieselfde doen soos hulle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:10 in konteks