Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is slegte en sondige mense. Julle weet baie goed dat wanneer iemand ’n vriend is van die mense van die wêreld, dan is hy ’n vyand van God. Die mens wat graag ’n vriend wil wees van die mense van die wêreld, wys dat hy ’n vyand van God is.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:4 in konteks