Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle wil baie graag dinge hê, maar julle kry dit nie, en daarom vermoor julle mense en daarom is julle jaloers op mekaar. Wanneer julle nie die dinge kan kry wat julle graag wil hê nie, dan twis en baklei julle. En julle kry nie die dinge wat julle wil hê nie, omdat julle dit nie vir God vra nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:2 in konteks