Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, julle moenie slegte dinge sê van mekaar nie. Wanneer iemand slegte dinge sê van sy vriend of wanneer hy sê sy vriend doen verkeerd en God moet hom straf, dan sê hy slegte dinge van God se wette en hy sê dat die wette verkeerd is. En as jy sê dat die wette verkeerd is, dan doen jy nie wat die wette sê nie, maar dan is jy die regter wat die wette oordeel.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:11 in konteks