Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:2-3 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, daar gebeur partymaal met julle verskillende soorte slegte dinge wat vir julle toets. Die dinge wil vir julle laat ophou om God te dien. Julle moet baie bly wees wanneer dit gebeur, want julle weet dat wanneer hierdie dinge julle geloof so toets, dan help dit julle om aan te hou glo.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:2-3 in konteks