Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:28 Bybel vir Almal (ABA)

So het die Christus Homself ook net een maal ge-offer om die sondes van baie mense weg te neem. Maar wanneer Hy die tweede maal verskyn, dan sal Hy nie kom om te sterf en om sonde weg te neem nie, Hy sal dan kom om die mense te red wat vir Hom wag.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:28 in konteks