Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

Want nadat Moses vir die volk vertel het van al die reëls van die wette, het hy die bloed van kalwers en bokke saam met water geneem. Hy het hisop-takkies vasgemaak met rooi wol en hy het bloed en water gespat op die boek van die wette en op die hele volk,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:19 in konteks