Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

So ’n hoëpriester kan geduldig wees met die mense wat verkeerde dinge doen omdat hulle nie geweet het dat dit verkeerd is nie. Die hoëpriester doen dit omdat hy self ook ’n swak mens is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:2 in konteks