Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moes nou al klaar leermeesters gewees het, maar julle is nie. Iemand moet nou weer vir júlle leer. Iemand anders moet vir julle wéér die dinge leer wat ’n mens eerste leer wanneer jy God se boodskap hoor. Julle is nou soos mense wat weer melk moet drink en wat nog nie ander kos kan eet nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:12 in konteks