Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het God besluit dat daar weer ’n dag sal wees wat Hy “Vandag” noem. Dit het gebeur toe Dawid lank hierna gepraat het oor die dinge waaroor ek nou geskryf het. Dawid het gesê: Vandag, wanneer julle luisterna wat God sê,dan moet julle nie hardkoppigwees nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:7 in konteks