Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat voorheen die goeie boodskap gehoor het dat God vir hulle rus sal gee, het nie ingegaan in die plek waar hulle kan rus soos God vir hulle belowe het nie. Hulle het nie ingegaan nie omdat hulle ongehoorsaam was. Maar party mense sal kan ingaan in die plek waar hulle veilig kan wees en kan rus, soos God belowe het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:6 in konteks