Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Want ons het ’n Hoëpriester wat presies weet hoe dit voel om so swak te wees soos ons. Die duiwel het op baie maniere hard probeer om vir Jesus te verlei, soos hy ook vir ons probeer verlei. Maar Jesus het nie sonde gedoen nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:15 in konteks