Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus wat die Seun van God is, het gegaan tot by God in die hoogste hemel, en Jesus is nou ons groot Hoëpriester. Daarom moet ons aanhou om die dinge te glo wat ons weet is waar.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:14 in konteks