Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, ons sien vir Jesus, en God het Hom vir ’n kort tydjie minder belangrik gemaak as die engele. Maar Jesus het baie swaar gekry en Hy het gesterf, daarom het God vir Hom eer gegee en God het Hom belangrik gemaak. Jesus het gesterf sodat elke mens kan lewe omdat God baie goed is vir mense.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:9 in konteks