Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

U laat hom regeer oor alleswat U gemaak het.Toe God gesê het dat die mense kan regeer oor alles wat Hy gemaak het, het God niks gelos waaroor die mense nie kon regeer nie. Maar ons sien nog nie dat die mense oor alles regeer nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:8 in konteks