Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Het julle vergeet dat die Here vir julle bemoedig het omdat julle sy kinders is? Hy het gesê: My seun, die dinge wat die Herevir jou leer,moet belangrik wees vir jou,jy moenie moedeloos wordwanneer Hy jou straf nie,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:5 in konteks