Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet ons aanhou om die dinge te glo en te sê wat ons hoop, ons moenie daaroor twyfel nie. Ons kan baie seker wees daarvan omdat God dit belowe het, en Hy sal doen wat Hy belowe het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:23 in konteks