Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

God het ook gepraat toe Hy die Seun, wat belangriker is as almal, ingebring het in die hemel, die hemel wat nie verander nie en wat altyd daar sal wees. God het gesê:Al die engele van Godmoet Hom aanbid.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:6 in konteks