Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Seun wys dat God die Koning is, en die Seun is presies soos God. Wanneer die Seun sê dat iets moet gebeur, dan gebeur dit. Hy laat alles gebeur. Hy het die mense gereinig van hulle sondes, en Hy het gaan sit op die belangrikste plek langs die Koning in die hemel.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:3 in konteks